Advertisements
Tuiste

Skrifdag, 23 Januarie

2 Kommentaar


skrifdag

Vind hiermee ‘n paar skakels in verband met skrif ingesluit.  Tik gerus ook soekterme soos “knip, perseptuele, skrif, skryf, handspier, patroon, patrone, syfers, tuis…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in (of loer na die “Drukbare Bladsye“-hofie) vir meer idees.

  1. Robotkaarte (drukskrif / lopende skrif)
  2. Potloodgreep
  3. Drukskrif Bladsy
  4. Handwriting
  5. Lopende Skrif Bladsy
  6. Cursive Writing
  7. ABC Skryf
  8. Graad 1 Handskrif (riglyne)
  9. Graad 2 Handskrif (riglyne)
  10. Graad 3 Handskrif (riglyne)
  11. Lopende Skrif
  12. Lopende Skrif Kleinletters
  • Maak vandag kleiwurmpies om verskillende klanke, patrone en syfers te vorm.  Ons het kleimatjies in lêersakkies gehou en dan die kleiletters daarop gevorm.
  • Maak soutkleiletters om name te vorm.
  • Druk die outjies se name in groot letters, verf met pofferige verf en trek met die vinger bo-oor die letters.
  • Gebruik flubber soos gewone speelklei.  Druk die week se woorde met koekiedrukkers of lettermagnete daarop en .
  • Tel speelgoed met ‘n tangetjie op.
  • Bou magneetwoorde op die skryfbord – na aanleiding van bekende getalname, lees- en sigwoorde.
Advertisements

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


huiswerk

  • Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster.
  • Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak nota’s op die rekenaar of selfoon se kalender om datums te onthou.
  • Wys vir die outjie hoe om die tas volgens die rooster in te pak. Smiddae kan hy/sy die boeke daarvolgens uitpak en deurgaan om die huiswerk te voltooi.
  • Sorg dat daar ‘n stil hoekie is om die huiswerk te doen.  Geen gedruis, geen televisie en geen speletjies.  Sagte musiek (sonder lirieke) help wel vir sommige outjies.
  • Stel ‘n wekker (timer op die rekenaar of selfoon) om leer- of huiswerktyd af te baken (15, 20, 30…minute) en neem breuke tussen-in.  Doen ‘n fisieke aktiwiteit (ry fiets, spring op die trampolien, loop om die huis, doen strekke), drink ‘n bietjie water en gaan voort.
  • Let op na die onderwyser se vraagstelling in take of werksvelle, want dit duik dikwels in toetse op.  Bespreek die woordeskat en maak aantekeninge (Bespreek beteken…, Beskryf beteken…).
  • Hou nota’s en opsommings in ‘n lêer.  Dit kan handig te pas kom tydens die eksamen.
  • Hou ‘n eksamenblok, skoon blaaie, verligpenne (highlighters) en plakkerige vlaggies (sticky tags) byderhand.
  • Maak ‘n tydlyn al om die muurrand as julle na iets uit die Geskiedenis kyk.
  • Soek prente, diagramme, sketse, atlasse, boeke, ens. oor die onderwerpe sodat ‘n mens ‘n beter beeld oor bv. die bou van ‘n duif, kaarte, ens. kan kry.  Die internet is propvol inligting.
  • Gaan deur die opsommings en formules.  Kan julle aan ‘n prettige kletsrymliedjie (rap) of ritme dink om die werk te onthou?  Maak ‘n opname en hou dit gereed vir later.
  • Is daar aspekte wat ‘n mens in die motor oppad huistoe kan oefen?  Dink aan spelwoorde, veelvoude, ens.
  • Maak flitskaarte van die woorde (twee stelle):  trek na, speel “Snap” of ‘n geheuespel.
  • Maak “self oefen” legkaarte van woorde, maaltafels, ens.
  • As julle toegang tot tablette het, skep spelwoordspeletjies op forums soos TinyTap.  Die outjie kan die woorde op die rekenaar, Android en/of Apple toestelle hersien.
  • Onderwysers kan toeps (apps) soos SeeSaw of Google Classroom gebruik om ouers op hoogte van sake te hou.  Neem ‘n foto van jou huiswerkbord en plaas eenmalig.  Deel ook dokumente deur Google Classroom.
Tik gerus soekterme soos “huiswerk, vraestel, JNA, hersien, eksamen, leer…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer na die hofie “Vraestelle, Studietegnieke en Toetse” bo-aan die lysie skakels vir meer riglyne en idees.

vraestelle

96 Kommentaar


vraestelle

  1. Ek weet/I know – algemene kennis
  2. Think online
  3. Conquesta – Graad 1 – 7 Afrikaans en Engels
  4. Conquesta – Taal, Wiskunde, Lewensvaardige – Graad 1 – 3 en Verskeie vakke – Graad 4 – 7. Ook in Engels beskikbaar.
  5. JNA/ANA vraestelle
  6. 2014 JNA/ANA Verskeie tale
  7. Wiskunde/Wetenskap
  8. Wiskunde – Graad 4 – 7
  9. Various Question Papers, Graad 4 – 7 [2014, 2015, 2016]
  10. Teacha – verskeie vraestelle, hulpmiddels en werksvelle
  11. Ou LitNum vraestelle
  12. LitNet Vraestelle
  13. LitNet Gr.3 – 12
  14. Best Education (verskeie grade, Eng./Afr.)
  15. NS Olympiad – 2012 Grade 4 – 6
  16. NS Olympiad – 2013 Grade 4 – 6
  17. NS Olympiad – 2014 Grade 4 – 6
  18. NS Olympiad – 2015 Grade 4 – 6
  19. NS Olympiad – 2016 Grade 4 – 6
  20. NS Olympiad – 2013 Grade 7 – 9
  21. NS Olympiad – 2014 Grade 7 – 9
  22. NS Olympiad – 2016 Grade 7 – 9
  23. A+ Click Grade 1 – 12
  24. Grade 4 – 7 Past Papers
  25. Voorbeelde van assesserings in die Grondslagfase
  26. Ecexams
  27. isiXhosa

    Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant.

    Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant. Loer gou.

Graad 1

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Afrikaans FAL
  3. Engels Huistaal
  4. Engels FAL
  5. JNA 
  6. Wiskunde
  7. Wiskunde Oefentoets
  8. Maths Test
  9. ANA Home Language
  10. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  11. Eng FAL T1
  12. Huistaal HT K1

Graad 2

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Huistaal
  3. Huistaal Oefentoets
  4. Huistaal Kwartaal 2
  5. Engels 1 Huistaal
  6. Engels First Additional Language
  7. Wiskunde 1
  8. Mathematics Test
  9. Mathematics
  10. JNA Wiskunde
  11. JNA Huistaal
  12. ANA Home Language
  13. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  14. Slimkoppe

Graad 3

  1. Afrikaans Huistaal
  2. Huistaal Nov.
  3. Engels Huistaal
  4. Engels FAL
  5. English Nov.
  6. JNA Taal
  7. Wiskunde
  8. Maths T1
  9. Wiskunde Oefentoets
  10. English Test
  11. MATHS GR3 QP NOV2014 ENG
  12. MATHS GR3 QP NOV2014 AFR
  13. MATHS GR3 NOV2014 QP XHOSA
  14. MATHEMATICS GR3 NOV2014 QP SESOTHO
  15. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  16. LitNet Toetse en Ander vraestelle
  17. Huistaal 1
  18. Afrikaans EAT
  19. Home Language 1

Graad 4

  1. Afrikaans HT
  2. Afrikaans HT Toets
  3. Afrikaans EAT
  4. Afrikaans Toets
  5. Wiskunde Kwartaal 1
  6. Maths Grade 4 Mathematics FAT 1.2 TEST – Activity 1 bg.
  7. Taal
  8. English Test
  9. Lewensvaardighede 1
  10. Lewensvaardighede 2
  11. SW 1
  12. SW 2
  13. SS Summary 1, SS 2
  14. LO 1
  15. NW & Tegnologie
  16. Math Term 1, work
  17. Math Term 2, work
  18. Math Term 3
  19. Math Term 4Work
  20. Wiskunde Hersieningsgids
  21. Wiskunde 1
  22. Wiskunde 2
  23. Wiskunde LitNet Junie
  24. Wiskunde (met memo)
  25. Wiskunde LitNet
  26. Wiskunde 3de Kwartaal
  27. Wiskunde LitNet 2016
  28. Voorbeelde van opsommings
  29. Meervoude opsomming
  30. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  31. ANA/JNA
  32. ANA FAL 2012
  33. ANA FAL 2013
  34. NW Werkstukke (Gids met inligting)
  35. NW Kwartaal 1
  36. NS & Tech
  37. Skeppende Kunste 2

Graad 5

  1. Wiskunde
  2. Wiskunde Hersieningsgids
  3. Wiskunde LitNet 1
  4. Wiskunde LitNet
  5. Wiskunde 1
  6. Wiskunde 2
  7. Wiskunde vraestel
  8. Wiskunde 3de Kwartaal
  9. Wiskunde Oefentoets
  10. Afrikaans HT
  11. Voorbeelde van opsommings
  12. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  13. ANA/JNA
  14. Engels FAL
  15. ANA Gr.5 Math
  16. ANA FAL
  17. NS & Tech
  18. Mathematics

Graad 6

  1. Afrikaans HT
  2. Afrikaans Oefentoets
  3. Wiskunde Hersieningsgids
  4. Wiskunde 1
  5. Wiskunde 2
  6. Wiskunde Litnet
  7. Wiskunde
  8. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  9. ANA/JNA
  10. Lewensvaardighede (PSW)
  11. Comprehension Grade 6/7
  12. FAL Grade 6/7
  13. English First Additional Language
  14. English FAL June
  15. NW Gids en Inligting
  16. NS & Tech
  17. NW & Tegnologie
  18. Mathematics
  19. Visuele Kuns

Graad 7

  1. Tegnologie – Senior Fase (les en toets)
  2. NW
  3. EBW
  4. FAL Grade 6/7
  5. Comprehension Grade 6/7
  6. English
  7. Afrikaans HT
  8. Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  9. Afrikaans HT
  10. Wiskunde Hersieningsgids
  11. Wiskunde 2
  12. Wiskunde 1
  13. Graad 7:  Afrikaans
  1. Verskeie – Graad 7+
  2. Graad 8:  Afrikaans
  3. Hoërskool
  4. Graad 7-12 Verskeie
  5. Graad 8 – 12 (Velerlei)
  6. Hoërskool vraestelle – vele vakke
  7. Graad 8:  Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  8. EFAL: Graad 8+
  9. Paul Roos Graad 8 HT
  10. Graad 8 – 12 (Verskeie) (sien “bronne)
  11. Verskeie vraestelle
  12. Kingswood Graad 8, 9, 11, 12 Afr.
  13. Graad 9 HS Stellenbosch Afr.
  14. Graad 9 (verskeie)
  15. Graad 9 NW
  16. Graad 9 NW
  17. Graad 9:  Afrikaans, Engels…(verskeie)
  18. Graad 9:  Wiskunde
  19. Graad 9:  Afrikaans
  20. Graad 9: Vivlia Afr.
  21. Graad 9:  ANA/JNA
  22. Graad 10:  Afrikaans, Engels, Zulu/Zoeloe
  23. Graad 10 en 11: Verskeie
  24. Graad 11: Verskeie
  25. Graad 11: Afrikaans

Graad 12:

  1. Graad 12
  2. Februarie / Maart
  3. Graad 12 HL 1 Nov.    (Memo)
  4. Graad 12 HL 2
  5. FAL 1 Nov.  (Memo)
  6. FAL 2 Nov. (Memo)
  7. FAL 3 Nov.
  8. SAL 1 Maart (Memo)
  9. SAL 2 Maart (Memo)
  10. Graad 12 Nov. SAL 1 (Memo)
  11. Graad 12 Nov. SAL 2 (Memo)
  12. Nog SAL
  13. Nog FAL
  14. Afrikaans Huistaal 1 Maart (Memo)
  15. Afrikaans HT 2 Maart (Memo)
  16. Afrikaans HT 3 Maart (Memo)
  17. Ander Afrikaans HT
  18. Afrikaans EAT 1 Maart (Memo)
  19. Afrikaans EAT 2 Maart (Memo)
  20. Afrikaans EAT 3 Maart (Memo)
  21. Afrikaans Eerste Addisionele Taal 1 Nov. (Memo)
  22. Afrikaans EAT 2 Nov. (Memo)
  23. Afrikaans EAT 3 Nov. (Memo)
  24. Nog Afrikaans FAL
  25. Verskeie vakke

Sien ook die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” of “vraestelle” gemerk is. 

Nog JNA/ANA-vraestelle.

screen-shot-2016-11-06-at-9-19-59

Tik ook “boodskap” of “eksamen” by die bruin soekblokkie in…

eksamen-groen eksamentyd1

%d bloggers like this: