Graad 2 Kwartaal 4 Afr. :Eng. Wisk Assesseringstaak 2
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Nov 30, 2018 @ 13:56:43
Hi ek soek graag iets wat ek kan deurgaan met my kind sy maak nou klaar mer gr2 ons bly in strand kaapstad weet nie hoe julle programme werk nie.
LikeLike
Nov 30, 2018 @ 14:20:02
Hallo, Madi 😉
Ek skat dat hulle reeds aan die einde van die assesseringstydperk is. Hier op my blog is velerlei gratis hersieningswerk en -idees beskikbaar. Tik gerus soekterme soos “klanke, hersien, dubbelklank, tweeklanke, drieklanke, klanksamevloeiings, sinne en paragrawe, lees, sigwoord, flitskaarte, wiskunde huiswerk, meer en minder, voor en na, halveer, verdubbel, bewerkingstekens, abc skryf, skrif, Engels, patroon, Kersfees, Weer…lees, leeslys, apps, boekmerk, stories, liedjies, rympies” by die bruin soekblokkie in en loer ook na die “drukbare bladsye”-hofie.
Onder die Produkte-hofie, sal jy meer produkte op my winkelrak kry (Klink op die Mandjie-hofie as jy direk na die winkelrak wil gaan). Dis meestal op intervensie of hersiening gemik en produkte soos “Spelkarnallies, Woordbou…” en die hersieningsboeke (Klank Hersieningsboek, Hersiening van Dubbel-, Twee-, Drieklanke, “Woordeskat: Dit is ‘n…”) het soortgelyke opsies in Engels (ABC Reinforcement, Word Building, Vowel Blends…Vocabulary: This is a…) beskikbaar.
As jy “vraestelle” by die bruin soekblokkie in tik, sal jy ou, gratis vraestelle of assesserings (toetse) kry. Loer dalk na einde Graad 2 of begin Graad 3-opsies. Dit sal ‘n aanduiding van die toekomende verwagtings bied.
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike
Okt 29, 2020 @ 16:15:38
Is daar enige ekstra werk vir kwartaal 4 vir graad 2
LikeLike
Okt 29, 2020 @ 18:44:02
Hallo, Marinda 🙂
Tik gerus soekterme soos “klanke, hersien, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke, klanksamevloeiings, wiskunde huiswerk, woordprobleme, Engels…gratis leesboeke, KABV” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. Dit sal jou na heelwat hersieningswerk neem.
Loer ook na die “Drukbare Bladsye” of “Produkte”-hofies.
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike