© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Junie 4, 2014
Juffer afrikaans boodskap, eksamen, leer, toets 4 Kommentaar
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor Kinderstories op die inte… | |
Marie-Louise oor Kinderstories op die inte… | |
Juffer oor Eenvoudige inkleurprente en… | |
Elli oor Eenvoudige inkleurprente en… | |
Juffer oor Biddag vir Onderwys en Op… | |
haco@iafrica.com oor Biddag vir Onderwys en Op… | |
Juffer oor Vakansie! | |
W Pietersen oor Vakansie! | |
Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
Juffer oor 2023 Werkboeke |
Jun 05, 2014 @ 10:23:30
Goeie dag
Is dit moontlik dat jy asb vir my aktiwiteite en in kleur prente kan stuur vir 3 jaarige en 5 jaarige Groot asb ek kry ni in afrikaans ge download nie
Dankie baie Sent from my iPad
>
LikeLike
Jun 12, 2014 @ 19:31:01
Hallo, Jessica 😉 Op 3 en 5 jaar word aktiwiteite nog deur fisiese aktiwiteite en speelwerk bemeester. Indien jy takies vir die ouer outjie benodig, kan jy na kleuters.co.za of peuters se groep op Faceboek besoek 😉
LikeLike
Jun 02, 2015 @ 13:07:32
Kan jy my bietjie raad gee hoe kry ek my graad 4 kind om op sy eie te sit en leer of os dit reg dat ek nog met hom moet sit en elke ding vir hom in n vraag vra .
LikeLike
Jun 04, 2015 @ 17:24:31
Derika, loer gerus hier aan die regterkant na die skakels om “studietegnieke” te verduidelik. Aanvanklik gaan ‘n mens moet help en sodra hulle weet hoe om byvoorbeeld opsommings te maak, sal dinge verbeter. Julle kan ook soortgelyke vraestelle aflaai en vrae merk wat die outjie kan probeer beantwoord. Indien dit dan lol, kan ‘n mens help met verduidelikings.:wink:
LikeLike