Pi Dag is op die 14de Maart.  Die jonger grade weet nog nie wat dit is nie. Probeer gerus om tydens die komende week op allerlei ander wiskundige aspekte te fokus. Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) en webwerwe soos A+ ClickMath Seeds en IXL. Die volgende skakels dek vorige inskrywings hier in My Klaskamer.

  1. syfers
  2. vorms
  3. bewerkingstekens
  4. getallyn
  5. halveer
  6. verdubbel
  7. voor en na
  8. meer en minder
  9. wiskunde huiswerk
  10. vlinder-, trein-, spinnekopsomme
  11. woordsomme
  12. tyd
  13. geld
  14. veelvoude
  15. maaltafels
  16. uitdeel
  17. deling
  18. breuke 1
  19. breuke 2
  20. verskeie
  21. meer drukbare bladsye