Vlindersomme, Spinnekopsomme, Treinsomme
Junie 14, 2016
afrikaans Graad 1, Graad 2, minus, plus, spinnekopsom, treintjiesom, vlindersom 4 Kommentaar
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Junie 14, 2016
Juffer afrikaans Graad 1, Graad 2, minus, plus, spinnekopsom, treintjiesom, vlindersom 4 Kommentaar
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Susan Nel oor onthou b en d | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Hezelle Wille oor Ontmoet vir Juffrou | |
Macey oor uitdeel en deling | |
Juffer oor mondeling | |
Zelda oor mondeling | |
Juffer oor rympies, gedigte en versi… | |
Anzél Reynecke oor rympies, gedigte en versi… | |
Juffer oor hersiening van klanke | |
Cornelia Theron oor hersiening van klanke |
Jun 15, 2016 @ 08:02:07
Goeie more Juffer. Baie dankie vir al die nuttige goedjies wat ek ontvang, een vragie het jy dalk asesserings velle vir graad 1 asb.
Marieta
Jun 15, 2016 @ 13:07:22
Middag, Marietta 😉
Loer gerus na hierdie voorbeelde en ook voorbeelde van die JNA-vraestelle.
😉
Mei 19, 2018 @ 09:59:54
Ek is ‘n eerste jaar Bed1 student en ons moet ‘n taak doen oor die verskillende wiskunde defenisies. Ek wil net weet waste voorbeeld ek vir pylnotasie kan gebruik?
Mei 20, 2018 @ 06:48:38
Hallo, Danika 😉
Pylnotasie word by verskillende somme betrek. Kyk byvoorbeeld na hierdie som en ook na die voorbeelde in die DBE Werkboeke:
23 – 12
(20 – 10 ) + ( 3 -2)
10 + 1
= 11
Loer gerus ook hier na meer wiskunde opsies.