Tuis

Leesreekse

4 Kommentaar


Na aanleiding van navrae, plaas ek skakels na die volgende leesreekse vir die Grondslagfase.  Watter leesreekse word in jou skool gebruik?

Afrikaans

Engels

Sien ook “Geletterdheid/Taal” en “Hulpbronne” aan die regterkant of tik soekterme soos “e-boek, leeslys, iPad, Android” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke uitgawes.
*Aangesien Letterland ‘n Britse program is, is daar nie ‘n Afrikaanse opsie nie.

Boet en Saartjie

28 Kommentaar


Bron: Die Burger advertensie

Ek het al vergeet van die GOUE REEKS totdat iemand my weer daaraan herinner het.  Die boeke is aanlyn beskikbaar.

%d bloggers like this: