Kry die woord ‘n -s, -e of -we? Hoe gemaak met die verdubbeling van ‘n medeklinker in meervoude soos katte? Hoe gemaak met die weglating van ‘n klinker in meervoude soos tone? Hierdie pakket som basiese spelwyses van meervoude op en verskaf ‘n skyfievertoning om die verdubbeling van die medeklinker of weglating van ‘n klinker … Lees meer Basiese meervoude
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit