© My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen
Tuis | Bladsye | Argief
Skryf in
28 Februarie 2016 8:24 nm

Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.
Posted by Juffer
Kategorieë: afrikaans
Sleutelwoorde:
« Older Newer »
Laat 'n boodskap
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.
Die hoofletter van die “Font” wat julle in Maandag en Woensdag gebruik kan vir sommige leerders ‘n omkeringsprobleem veroorsaak, Ons moet ‘n duidelike onderskeid tref tussen die verskil tussen die W en die M. Dit moet nie net ‘n omgekeerde weergawe van die een wees nie. Mag ek die volgende byvoeg:
Jammer dit wil nie “Paste” nie.
LikeLike
By Lida on 28 Februarie 2016 at 9:23 nm
Die onlangse tydstake is prettige idees (rondom Skrikkeldagtyd) teenoor die ander take van 2009. Loer gerus daar na die flitskaarte in ABC-skrif.
LikeLike
By Juffer on 28 Februarie 2016 at 11:02 nm