Tuis

ABC’s – skryf » alfabet


Posted on Vrydag, Oktober 24th, 2008 at 6:58 nm at 1464 × 975

Antwoord  | Trackback URL  |

4 Kommentaar (+add yours?)

  1. Alta Stevens's avatar Alta Stevens
    Jan 21, 2009 @ 13:17:39

    Jammer vir die tikfout in vorige skrywe, nadat ek klaar “submit” het het ek die fout gesien.
    Sterkte!

    Like

    Antwoord

  2. Juffer's avatar juffer
    Jan 21, 2009 @ 15:38:24

    😉 ek besit nie ‘n rooipen nie 😆

    Like

    Antwoord

  3. Daleen Writes's avatar Daleen Writes
    Mar 02, 2009 @ 14:41:29

    Hi
    Dis baie oulik – het jy dalk ‘n volledige abc met die c, q, x,z ook – met idee vir afrikaanse woorde?
    Baie dankie

    Like

    Antwoord

  4. Juffer's avatar juffer
    Mar 02, 2009 @ 19:01:21

    Hello, Daleen

    Welkom! Weet jy…daardie klanke word nie formeel in Graad 1 aan Afrikaanse kinders verduidelik nie. Dit word bloot toevallig genoem en gewys. Die stelletjie het ook net die klank so alleen in die raam. Storieman het wel so ‘n inkleurboek met die klank en ‘n assosiasie. Hulle het ‘n “quipu” by die “q” – dis ‘n riemtelegram wat die Inkas gebruik het. Ek kan nie nou die ander onthou nie.

    ‘n Ander stokou reeks maak sulke groot, vet letters en teken die assosiasies binne-in.
    c het “check” blokkies, x het ‘n x-straalplaat, z het ‘n zebra-patroon, a het ‘n appel, b het ‘n bal in die ronding, d het ‘n donkie binne-in, e het ertjies daarin, f het ‘n feë, g is goudkleurig, h is vol hartjies, i het ‘n indiaanmeisie, j het jellieboontjies, k is vol katte, l is vol legkaartstukkies, m het die maan in die boonste rondings, n het ‘n net, o het ‘n otter, p is pienk en pers, r is rooi, s is silwer, t het ‘n tier se oë en oranje en swart strepe, u het ‘n bus, v het vlamme, w het water, y het ‘n ystervarkie en z het ‘n zoeloeseun. Baie sterkte en lekker werk 😉

    Like

    Antwoord

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.