© My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen


Tuis | Bladsye | Argief


emosies

25 Februarie 2013 3:20 nm


emosies

Kinders sukkel soms om uiting te gee aan emosies of om die regte beskrywing vir hul emosies te vind.  Hier is ‘n paar takies om die kleintjies te help om emosies te verduidelik.  Indien daar egter meer ernstige probleme is, behoort dit deur ‘n kundige aangespreek te word.

alittlelearningfortwo

Laat weet gerus van nog idees.

Emosies: Drukbare velle

Posted by Juffer

Kategorieë: afrikaans

Sleutelwoorde: , ,

2 Responses to “emosies”

  1. Liewe Juffrou ek is ‘n ouma wat graag my Gr 3 kleindogter help met Wiskunde – mag ek vra of jy my kan help met opbreekmetode van aftreksom 76-49= ?

    Like

    By Annatjie on 6 Maart 2017 at 2:45 nm

    1. Middag, Annatjie 😉 Loer gerus na hierdie skakel:
      76 – 49
      76 – 40 > 36 – 9 = 27
      Ek hoop dit kan help.

      Like

      By Juffer on 6 Maart 2017 at 5:30 nm

Laat 'n boodskap



Mobile Site | Full Site


Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.