Tuis

Juffrou se kiekies » 14022008251

Greep


Jou hand is ‘n skilpad se dop en die potloodpunt is die kop en nek wat moet uitsteek sodat die skilpad kan sien waar hy loop. Die wysvinger en duim is die krokodil se kake (net een bo en net een onder) wat die potlood vasbyt. Die pinkie en ringvinger krul in en is in die tronk toe gesluit. Die middelvinger dien as ‘n kussinkie vir die skilpad se nek. Om die een of ander rede werk die storie.

Posted on Dinsdag, Oktober 21st, 2008 at 7:00 nm at 1409 × 1833

Antwoord  | Trackback URL  |

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.