Die beskrywings is sigbaar as daar op die foto’s gedruk word.
Juffrou se kiekies
Oktober 21, 2008
afrikaans, lees, mamma, onderwys, ouers, pappa, skool begripslees, Graad 1, klanke, klas, lees, taktiel, woordbou 6 Kommentaar
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
lees, leer en die ogies Aandagafleibaarheid
Oktober 21, 2008
Juffer afrikaans, lees, mamma, onderwys, ouers, pappa, skool begripslees, Graad 1, klanke, klas, lees, taktiel, woordbou 6 Kommentaar
Die beskrywings is sigbaar as daar op die foto’s gedruk word.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor Onderrigplanne, ATPs | |
Jana Erasmus oor Onderrigplanne, ATPs | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Yolanda oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor Vakansie! | |
Elina oor Vakansie! | |
Juffer oor CAPS / KABV-dokumente, en… | |
Karen Pienaar oor CAPS / KABV-dokumente, en… | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Leandre oor Ontmoet vir Juffrou |
Okt 22, 2008 @ 22:43:17
Toe ek my MBD-kursus gedoen het, het een van ons Dosente vertel dat die enigste manier wat sy ‘n spesifieke klank (as Hulpklas-onnie toe sy nog skoolgehou het) vir ‘n kind kon aanleer, was deur sout! en suiker! Die kind het die assosiasie met die sout gemaak en siedaar! die klank het “in gesink”! 🙂
Okt 23, 2008 @ 17:25:50
he he he Ek het juis vandag weer die ui-klank gedoen en toe skryf die kind dit wraggies weer as “y”! Net môre pluk ek die suikerpot nader! 😆
Feb 16, 2009 @ 20:43:54
Hallo Juffer!
Vertel my asseblief meer oor die sout en suiker manier. Ek wil dit graag probeer en kyk of dit dalk vir my seuntjie ook sal werk!
Baie dankie en hou asseblief aan met die wonderlike blog!
Groete
Runel
Feb 17, 2009 @ 15:47:07
Ek glo mos dat ‘n mens al die sintuie moet probeer inspan om iets aan te leer. Die kind leer tog deur ervaring. Daarom voel ons ‘n klankie op iets met tekstuur(knip bv. ‘n letter uit ‘n stuk ou handdoek of fyn skuurpapier en plak dit in die boek om oor te voel), ons luister na die klanke, ons sien hoe dit lyk, ons skryf dit netjies en dan lek ons! Ek “skryf” met ‘n nat oorstokkie of sponsie op ‘n bordjie en strooi dan suiker of sout oor die letter. As dit effens droog is, word die letter of klankie gelek (grillerig, maar effektief :wink:). Jy kan selfs ‘n bietjie Nesquick, Jelly of sherbet probeer. Ongelukkig is reuk ‘n probleem – tensy jy wil kyk of ‘n mens die klank of woord met jou neus kan skryf terwyl jy diep inasem 😆
Jul 12, 2010 @ 20:30:52
Hi Juffer. Ek soek begripslees/toetse vir gr 3. Ek wil dit as ekstra werk doen. Waar kan ek kry?
Jul 13, 2010 @ 19:38:53
Die Alles-in-een reekse het nog van die beter leesstukkies en het ook ekstra taalwerk daarby. Die boekies is by CNA verkrygbaar…daar is ook lewensvaardighede- en wiskunde boeke in die reeks. Kyk ook uit vir die Clever-reeks (met die muis-simbool)…Ek het dit onlangs by PNA gesien. Ongelukkig is daar min nuwe gidse beskikbaar. Dalk kan ‘n departementshoof by die skool grawe vir ou voorbeelde in die store…soms is daar juwele 😉