Juffrou se kiekies » Stootkaartjies
Ou knipsels van gelamineerde papier (snippers) word as gids gebruik vir die outjies wat met egalige oogbewegings sukkel. Die venstertjies “gly” oor die woorde en maak dus woorde toe wat klaar gelees is. (Die ogie kan nie terug spring nie.)
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Dinsdag, Oktober 21st, 2008 at 7:01 nm at 1362 × 1864
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Laat 'n boodskap