Tuis

herwin » kweekhuis

green paxton

Posted on Sondag, Januarie 3rd, 2010 at 6:14 nm at 300 × 225

Antwoord  | Trackback URL  |

2 Kommentaar (+add yours?)

  1. Magda van Lienden's avatar Magda van Lienden
    Jan 24, 2010 @ 13:44:24

    Baie dankie vir die baie leersame artikels. Ek het nuut begin by ‘n skool met verstandelik erg gestremde leerlinge, daarom is ek op soek na inligting oor die basiese vaardighede waaroor ‘n kind moet beskik om skoolgereed te kan wees. As u my asb daarmee kan help sal ek so bly wees. Jare terug het ons die boek van MC Grove & Haupthleish gekry, maar kry nie die boek in die hande nie. Ons is ook op soek na herwinningsidees. Die kweekhuis lyk interressant – waaroor gaan dit presies?
    Sterte met u groot en waardevolle taak.

    Magda

    Like

    Reply

    • Juffer's avatar juffer
      Jan 24, 2010 @ 18:49:27

      Hello, Magda
      Die kweekhuis is ‘n projek waar ‘n skool ‘n kweekhuis uit ou plastiekbottels en ‘n houtraamwerk gebou het. Die kinders het ‘n komposhoop wat hulle self versorg buite die kweekhuis. Binne-in is daar rakke vol kruie en jong plantjies. Hulle kweek basies groente- en kruie plantjies vir die gemeenskap.
      Ek het nie self ervaring met kinders wat VEG is nie, maar dink dat dit ‘n wonderlike uitdaging moet wees om vir hulle skool te gee. Baie sterkte! 😉
      Ek het vroeër iets oor skoolgereedheid geskryf. Daar is verskeie aspekte om in gedagte te hou vir skoolgereedheid en idees vir ‘n juffrou. Kyk ook na breinlyn se idees en Kobus Weyers se vraelys. Baie voorspoed 😉

      Like

      Reply

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.