Tuis

Boet en Saartjie » B + S Jillian Hill


Posted on Dinsdag, Oktober 12th, 2010 at 6:26 nm at 604 × 453

Antwoord  | Trackback URL  |

2 Kommentaar (+add yours?)

  1. Graad 3 Onderwyser's avatar Graad 3 Onderwyser
    Nov 16, 2010 @ 16:21:35

    Ek is `n Graad 3 onderwyser by `n Engelse Privaat skool en is tans gevra om die Afikaans in ons skool te verbeter deur om nuwe hulpbronne aan te koop. Ek wil `n leesreeks aankoop, maar daar is so baie op die mark om na te kyk. Ek het dalk gewonder of iemand my kan help deur om watter leesreeks aan te koop. Ek het groot geword met Boet en Saartjie en sal dit graag wil aan koop maar as iemand enige ander voorstelle het sal ek dit baie waardeer. Baie dankie.

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar juffer
      Nov 16, 2010 @ 17:09:55

      Middag, Juffrou 😉 Ek weet dat heelwat skole die Oxford Storieboom-reeks of Sterstories gebruik. Storieboom is makliker om aan te leer, maar in beide gevalle is die prente baie kleurvol en groot. Die outjies is dan geneig om na die prente te kyk en om eerder die prente “te lees” as om die woorde te lees. Soms moet ‘n mens die prente heeltemal toe hou om te verseker dat die outjies wel lees…maar wie kan dan nou nie na sulke mooi prente kyk nie! 😉
      In skole waar die ou reekse iewers in ‘n stoorruimte staan, lees die outjies graag vir Boet en Saartjie (Goue Reeks) en die Pierewiet-reeks omdat die skrif groot en duidelik en die prente eenvoudig is. Wat van die Rimpelreeks?
      Vra gerus of jy voorbeeld-eksemplare kan sien sodat jy ‘n keuse kan maak…Intussen het ek jou vraag ook op FACEBOOK geplaas. Dalk is daar ‘n paar juffrouens met oulike idees. Loer gerus weer in 😉

      Like

      Antwoord

Lewer kommentaar op juffer Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.