Middag, Chantel 😉 Dink ‘n bietjie aan wat jy met jou hande kan doen – skryf, teken, verf, voel, vashou, groet – en betrek dan iets soos dankbaarheid vir die gawe van hande. Jy kan natuurlik ook ‘n komies kinkel in die vertelling gee. Loer gerus na redenaars.co.za vir nog idees.
Jan 22, 2012 @ 12:53:00
dankie!
LikeLike
Jan 22, 2012 @ 16:18:20
😉
LikeLike
Mar 13, 2012 @ 14:36:35
Help asb! My gr1 dogter moet ‘n praatjie lewer oor ‘hande’?
LikeLike
Mar 13, 2012 @ 17:25:41
Middag, Chantel 😉 Dink ‘n bietjie aan wat jy met jou hande kan doen – skryf, teken, verf, voel, vashou, groet – en betrek dan iets soos dankbaarheid vir die gawe van hande. Jy kan natuurlik ook ‘n komies kinkel in die vertelling gee. Loer gerus na redenaars.co.za vir nog idees.
LikeLike
Jan 26, 2013 @ 12:09:07
hey ek m0et i opstel skryf oor hande kan u my help asb?
LikeLike
Jan 26, 2013 @ 21:23:52
Hallo, Zenobia 😉 Jy sal ‘n bietjie meer besonderhede moet gee 😉 Dalk kan hierdie stukkie jou help.
LikeLike