Voorspoed » soekterme
Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Maandag, Januarie 12th, 2015 at 12:16 vm at 1360 × 797
2 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Feb 24, 2018 @ 10:30:57
Hoe doen ons spel huiswerk vir toetse Vrydae
LikeLike
Feb 24, 2018 @ 14:40:12
Middag, Tina 😉
Afhangende van die ouderdomsgroep, kan julle byvoorbeeld ‘n vel papier in die helfte vou (in die lengte) en dan twee maal vou om sodoende 8 gelyke blokke te maak. Laat die outjie dan ‘n woord in elke blok skryf en maak ‘n duplikaat. Speel ‘n geheuespel waar al die kaarte onderstebo is en dit dan twee op ‘n slag om gedop word. As dit ‘n paar is, hou dit of dop dit weer om as die kaarte ‘n onpaar is.
Maak ‘n waaier met een stel kaarte, trek ‘n kaart – lees dit, hou toe en probeer dit hardop uitklank. Gaan deur al die woorde op dieselfde wyse. As die woord reg is, sit dit eenkant. Indien die woord verkeerd gespel is, hou dit in die waaier.
Maak weer ‘n groot vel met blokke en trek die gunstelingpotlode nader. Skryf die woorde in verskillende kleure – een per blok. Indien die woord “illustreerbaar” is, teken ‘n prentjie by.
Tik gerus soekterme soos “spelgoggas, spellys, dubbelklank, tweeklank, drieklank, verkleinwoord, meervoud, sigwoord, flits…klanke, hersien” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
LikeLike