Tuis

Ontmoet vir Juffrou » blogroll


Posted on Dinsdag, Januarie 15th, 2013 at 4:46 nm at 92 × 37

Antwoord  | Trackback URL  |

4 Kommentaar (+add yours?)

  1. Melanie du Plooy's avatar Melanie du Plooy
    Jan 22, 2013 @ 16:06:44

    ek het op jou blog geland en ek hou van wat ek sien, ek het ‘n vriendin wat vir graad 1’s klas gee, ek glo sy sal graag ook met jou kontak maak. ek het self maar net ‘n 4jr’e meisiemens, en ek hou daarvan om ”so bietjie ahead” te wees rondom onderig met ons kinders – ek is maar net ‘n gewone mamma wat die beste vir haar kindjie wil he, sy is baie begaafd vir haar ouderdom, sy kan goedjies doen wat 5-6jariges mee sukkel, dus moet hierdie ma ”hard werk” om seker te maak sy bly binne haar vermoe en tog om haar nie te ”degradeer” nie, maar steeds te stimuleer. ek beplan home school vorentoe met haar, met hope sosiale aktiwiteite reeds so te se in plek. ek sal jou graag volg op facebook, en sal ook raad en sulke goedjies by jou wil aanvra sou dit nodig wees. sterkte met jou blog, wens daar was meer juffrouens soos jy. seenwense. Melanie

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Jan 22, 2013 @ 16:46:13

      Welkom, Melanie 😉 en baie dankie! My Facebook-skakel is hier heelbo. Sal uitkyk vir jou 😉

      Like

      Antwoord

  2. Teresa's avatar Teresa
    Mar 07, 2013 @ 11:01:10

    Goeie dag, altwee my kinders doen tuisskool-onderrig al van Gr. 1 af – en is nou besig met Gr. 5. Ek het al baie inligting in die verlede nodig gehad, en baie oulike hulpmiddels op u webblad gekry. Ek het een versoek, maar weet nie of u my sal kan help nie. Toe ek in std. 1 leer vasskryf het, het elke kind so A4-papier met lang effens skuins lyne gekry die hele papier vol, wat jy dan onder jou blaai ingeskuif het wanneer jy lopende skrif geoefen het tot jy geleer het om daardie presiese grootte met spasies te skryf en teen daardie effens skuinste. Ek sal graag so papier in die hande wil kry want dit het ons geweldig baie gehelp? U weet nie dalk waar ek so papier sal kan bekom nie? Baie dankie weereens vir die oulike webblad & inligting! Teresa

    Like

    Antwoord

Lewer kommentaar op Juffer Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.