Middag, Erika 😉
Loer gerus na Turtle Diary en Kids Learning Station vir voorbeelde 😉
As dit vir spesifieke stories benodig word, kan jy na grootboeke loer.
Die ou Springboardreekse (en ander ouer produkte) het groot los prente gehad, maar is so skaars soos hoendertande…
Mei 07, 2016 @ 14:44:46
Ek is op soek na reeks prente wat vir grad 1 gebruik kan word vir volgorde van stories asb.
Mei 07, 2016 @ 14:55:01