Ontmoet vir Juffrou » soek
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Dinsdag, Januarie 15th, 2013 at 4:45 nm at 259 × 51
6 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Jan 22, 2013 @ 22:18:52
Hallo
Ek gee klas aan vir 3-4 jariges by ‘n Amerikaanse internasionale skool.Ek het raad nodig om n sukses volle circle time te hou.?
Wat stel jy voor?
opening met beweging
2 liedjies
Goeie more liedjie
Dae van die week,Maand,jaar
Kleure ,vorms
Tel
Praat oor gesonde en ongesonde kosse..
Doen n storie..
Sluit af met nog 2 liedjes..
Asb enige raak is welkom..
dit so moeilik vir die kids om stil te sit..
LikeLike
Jan 23, 2013 @ 15:54:23
Middag, Derine 😉 Ek is ongelukkig nie opgelei om met sulke kleintjies te werk nie, maar vermoed dat jy jou besprekingskring “lewendig”, kort en boeiend moet hou. Kyk gerus hier aan die regterkant vir skakels na Klein Breintjies en loer na PEUTERS (groep op Facebook). Hulle gaan dalk vir jou beter idees op 3-/4-jarige vlak kan gee.
Ek gaan my voelers uitsteek vir nog raad 😉
LikeLike
Apr 08, 2013 @ 12:06:56
Hallo
ek werk tans met ‘n seuntjie van 6 maar hy kan nie lees en skryf nie. Ek is tans besig om hom te help om skrif oefeninge te doen, maar niks hou sy andag vir baie lank nie. Die seun het ook ‘n spraak apraksie wat dit moeilik maak vi mense om hom te verstaan aangesien sy spraak meeste van die tyd net soos ‘n gebabbel klink.
Watter tipeoefeninge kan ek met hom doen?
Enige raad sal ongelooflik baie wardeer word..
LikeLike
Apr 08, 2013 @ 18:32:41
Middag, Mina 😉 Ongelukkig kan ek nie raad met spraakterapie gee nie, maar wel met basiese woordeskat- en taalontwikkeling. ‘n Gesoute spraak- en taalterapeut sal vir jou die beste hulp kan bied.
Vir idees in verband met skrif, handspiere, potloodgreep en die ontwikkeling van aanvangsskryfvaardighede kan jy gerus na hierdie skakels loer. Jy kan ook na die bruin soekblokkie aan die regterkant van die voorblad loer en soekterme soos skrif, skryf, handspier, fynspier, Graad R, patrone, syfers, vorms, klanke, abc, visuele persepsie, ogies, middellynkruising, spiertonus…daarby in tik om verskillende idees te kry.
Vra gerus weer 😉
LikeLike
Jul 24, 2014 @ 10:14:51
Goeiemore ek soek asb inligting of voorbeelde van lesplanne en hoe om observasie te doen in Graad R baie dankie
LikeLike
Jul 28, 2014 @ 06:47:50
Môre, Katriena 😉 Ek het ongelukkig nie spesifieke lesplanne nie – eerder idees en riglyne. Jy kan soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, klanke, abc, skrif, skryf, potloodgreep, patroon, vorms, syfer, handspier, fynspier, ogies, spiertonus…vervoer, padveilig, dokter, diere…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik om hierdie idees te kry. Vir die riglyne, sou ‘n mens die vereistes van die kurrikulum kon volg (soek “caps” in die blokkie). 😉 Ek hoop dit kan help.
LikeLike