Tuis

Drukbare bladsye (printables) » bookmark eg


Posted on Sondag, Januarie 13th, 2013 at 9:10 vm at 593 × 489

Antwoord  | Trackback URL  |

10 Kommentaar (+add yours?)

  1. Ennie's avatar Ennie
    Jan 15, 2013 @ 09:50:23

    baie goed

    Like

    Antwoord

  2. Bonnie's avatar Bonnie
    Feb 04, 2013 @ 16:53:44

    Juffer, jy het nie dalks drukbare bladsye vir die driedimensionele vorms nie, my seuntjie is in graad 1. Lekker middag verder.

    Like

    Antwoord

  3. Hestie's avatar Hestie
    Apr 05, 2013 @ 10:37:02

    Hallo Juffer. Ek gee vir die Eenheidsklas leerders in die platteland. My tema vir die volgende 2 weke is My land Suid Afrika. Ek soek taak kaarte wat handel oor hierdie onderwerpe. My leerders is nog nie almal skryf vaardig nie. Saam met hierdie tema behandel ek veiligheid om die skool asook van verkeerskonstabels, polisie en dokters. Jy het dalk vir my drukbare bladsye wat dalk kan help in hierdie konteks nie. Baie dankie.

    Like

    Antwoord

  4. Lezel's avatar Lezel
    Mei 16, 2013 @ 09:49:51

    Ek is mal oor hierdie webblad van jou! Dankie vir die goeie idees

    Like

    Antwoord

  5. Winston's avatar Winston
    Aug 21, 2013 @ 07:35:53

    Hi! Ek will graag weet. Ek sien in jou afrikaanse alfabet het jy sommige klanke nie, soos Cc en Qq is daar n reede?

    Ek geniet jou blog. Ek leer my kinders afrikaans en jy help. Baie dankie.

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Aug 21, 2013 @ 18:26:06

      Middag, Winston 😉
      In Afrikaans gebruik die outjies aanvanklik nie die “Engelse” klanke nie. c, q, z, x word terloops genoem, omdat dit soms in name voor kom. Daar is baie min Afrikaanse woorde met hierdie klanke daarin.
      Kom loer gerus weer in 😉

      Like

      Antwoord

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.