Drukbare bladsye (printables) » bookmark eg
Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Sondag, Januarie 13th, 2013 at 9:10 vm at 593 × 489
10 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Jan 15, 2013 @ 09:50:23
baie goed
LikeLike
Jan 15, 2013 @ 15:06:09
Dankie, Ennie 😉
LikeLike
Feb 04, 2013 @ 16:53:44
Juffer, jy het nie dalks drukbare bladsye vir die driedimensionele vorms nie, my seuntjie is in graad 1. Lekker middag verder.
LikeLike
Feb 04, 2013 @ 17:59:26
Ongelukkig het ek nie so ‘n takie nie, maar wel driedimensionele vorms word in die Posisie/Ordinale getalle takie genoem. Dan is daar ook ‘n stukkie oor keëls. Dalk kan die stukkie oor algemene vorms ‘n paar idees gee.
LikeLike
Apr 05, 2013 @ 10:37:02
Hallo Juffer. Ek gee vir die Eenheidsklas leerders in die platteland. My tema vir die volgende 2 weke is My land Suid Afrika. Ek soek taak kaarte wat handel oor hierdie onderwerpe. My leerders is nog nie almal skryf vaardig nie. Saam met hierdie tema behandel ek veiligheid om die skool asook van verkeerskonstabels, polisie en dokters. Jy het dalk vir my drukbare bladsye wat dalk kan help in hierdie konteks nie. Baie dankie.
LikeLike
Apr 05, 2013 @ 12:26:01
Môre, Hestie 😉
E-classroom het oulike take en dan het ek ook enkele skakels vir Suid-Afrika. Vir beroepe kan jy hier loer 😉
LikeLike
Mei 16, 2013 @ 09:49:51
Ek is mal oor hierdie webblad van jou! Dankie vir die goeie idees
LikeLike
Mei 16, 2013 @ 17:35:08
😉 Kom loer gerus weer in!
LikeLike
Aug 21, 2013 @ 07:35:53
Hi! Ek will graag weet. Ek sien in jou afrikaanse alfabet het jy sommige klanke nie, soos Cc en Qq is daar n reede?
Ek geniet jou blog. Ek leer my kinders afrikaans en jy help. Baie dankie.
LikeLike
Aug 21, 2013 @ 18:26:06
Middag, Winston 😉
In Afrikaans gebruik die outjies aanvanklik nie die “Engelse” klanke nie. c, q, z, x word terloops genoem, omdat dit soms in name voor kom. Daar is baie min Afrikaanse woorde met hierdie klanke daarin.
Kom loer gerus weer in 😉
LikeLike