© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Posted on Saterdag, Februarie 9th, 2013 at 3:02 nm at 384 × 279
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Have a WordPress.com account? Log in now.
Jan 25, 2016 @ 13:04:51
My kind sukkel met sy engels in graad 5.
Is daar enige ander manier hoe ek hom kan help asb.
Ek stel regtig belang om hom te help maar ek weet nie hoe nie.
LikeLike
Jan 25, 2016 @ 17:23:04
Middag, Adele 😉
Loer gerus na hierdie idees en klik op die skakels binne-in die skrywe vir meer idees. Tik ook soekterme soos “engels, sigwoord, woordeskat, hersien, lees, flits, leesreeks…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, want die idees is ook van toepassing in Engels.
LikeLike