Kan jy asb. vir my sê waar ek die program vir lopende skrif soos gebruik in SA skole kan kry? Ek het Gr 3’s en wil graag hul werkkaarte in lopende skrif tik. Dankie!
Hello Minette
Ek weet dat Teachers Pet Thin ‘n goeie drukskrif “font” is. Khanya is ‘n organisasie wat witbordprogramme aan skole bekendstel. Ek weet dat hulle “skoolskrif” op die programme het, maar is nie seker of ‘n mens dit apart kan aankoop nie. Ek is seker hulle sal jou deur hul webwerf kan antwoord. 😉
Hallo, Deirdre 😉
Ek het jou by die kennisgewingslys gevoeg. Sodra ek iets nuuts plaas, sal jy ‘n e-pos ontvang. Die artikels is gratis.
Tik gerus soekterme “skrif, skryf, potloodgreep, lopende skrif, abc skryf, patrone, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, Engels…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir verskeie idees. Klik ook op die onderstreepte woorde – wat na ander skakels of dokumente sal lei.
Ek hoop dit kan help.
Mei 12, 2009 @ 19:26:34
Hi daar,
Kan jy asb. vir my sê waar ek die program vir lopende skrif soos gebruik in SA skole kan kry? Ek het Gr 3’s en wil graag hul werkkaarte in lopende skrif tik. Dankie!
Minette
LikeLike
Mei 14, 2009 @ 16:10:35
Hello Minette
Ek weet dat Teachers Pet Thin ‘n goeie drukskrif “font” is. Khanya is ‘n organisasie wat witbordprogramme aan skole bekendstel. Ek weet dat hulle “skoolskrif” op die programme het, maar is nie seker of ‘n mens dit apart kan aankoop nie. Ek is seker hulle sal jou deur hul webwerf kan antwoord. 😉
LikeLike
Jan 30, 2013 @ 11:17:45
Kan jy asb. vir my ook die Teachers Pet font stuur?
LikeLike
Jan 30, 2013 @ 15:00:49
Maak so 😉
LikeLike
Aug 18, 2018 @ 07:19:26
Wil net graag aansluit
LikeLike
Aug 18, 2018 @ 13:22:47