herwin » kweekhuis
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Sondag, Januarie 3rd, 2010 at 6:14 nm at 300 × 225
2 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Jan 24, 2010 @ 13:44:24
Baie dankie vir die baie leersame artikels. Ek het nuut begin by ‘n skool met verstandelik erg gestremde leerlinge, daarom is ek op soek na inligting oor die basiese vaardighede waaroor ‘n kind moet beskik om skoolgereed te kan wees. As u my asb daarmee kan help sal ek so bly wees. Jare terug het ons die boek van MC Grove & Haupthleish gekry, maar kry nie die boek in die hande nie. Ons is ook op soek na herwinningsidees. Die kweekhuis lyk interressant – waaroor gaan dit presies?
Sterte met u groot en waardevolle taak.
Magda
LikeLike
Jan 24, 2010 @ 18:49:27
Hello, Magda
Die kweekhuis is ‘n projek waar ‘n skool ‘n kweekhuis uit ou plastiekbottels en ‘n houtraamwerk gebou het. Die kinders het ‘n komposhoop wat hulle self versorg buite die kweekhuis. Binne-in is daar rakke vol kruie en jong plantjies. Hulle kweek basies groente- en kruie plantjies vir die gemeenskap.
Ek het nie self ervaring met kinders wat VEG is nie, maar dink dat dit ‘n wonderlike uitdaging moet wees om vir hulle skool te gee. Baie sterkte! 😉
Ek het vroeër iets oor skoolgereedheid geskryf. Daar is verskeie aspekte om in gedagte te hou vir skoolgereedheid en idees vir ‘n juffrou. Kyk ook na breinlyn se idees en Kobus Weyers se vraelys. Baie voorspoed 😉
LikeLike