© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Posted on Saterdag, Februarie 27th, 2010 at 10:12 vm at 1240 × 1753
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Have a WordPress.com account? Log in now.
Mar 11, 2010 @ 12:32:03
Help my seun is iin graad 4 en die dr het gese ek moet vir hom graad 3 spelwoorde vra en Gr3 wiskunde laat doen. Hy is ADH ek weet nie meer hoe nie
LikeLike
Mar 11, 2010 @ 17:35:31
Hello, Marli
Begin met die oefeninge soos in die inskrywing oor hersiening. Jy kan dan ook na kleuters gaan kyk. Die webmeester het takies en idees vir Graad R tot 3 kinders. Daar is veral oulike idees van ‘n juffrou Danita Beyers. Grawe gerus en leer spelenderwys. Baie sterkte 😉
LikeLike