Middag, Annamarie 😉
Meet die verskillende groottes van die onderskeie sitrusvrugte, proe dit, vergelyk die kleure van die skil en die binnekant. Tel die skyfies as jy die vrugte halveer. Doen drukwerk met halwe vrugte of maak eerder lekker etes en resepte. Loer dalk ook na die stukkie oor algemene vrugte vir idees. 😉
Mar 19, 2014 @ 12:45:12
Ek moet ‘n prakties doen vir 2 weke by ‘n graad r klas en die tema is sitrus vrugte kan jy my dalk help ek het nie ‘n idee waar om te begin nie
LikeLike
Mar 19, 2014 @ 18:25:45