© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Posted on Vrydag, April 14th, 2017 at 8:57 nm at 1167 × 1165
You can skip to the end and leave a reply. |
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Mei 16, 2017 @ 07:13:08
Ek sal graag die dubbel 2- en 3 klank boekie wil bestel, Hoe gaan ek te werk? Wat kos dit? Amanda Kapp juffroukapp@gmail.com
Groete
Amanda
LikeLike
Mei 16, 2017 @ 18:35:35
Hallo, Amanda 😉
Dit is hier op Teacha beskikbaar (R20). Registreer ‘n gratis profiel/rekening, “laai” die produk in jou mandjie deur daarop te klik en wanneer jy gereed is om ‘n betaling te maak, klik jy regs-bo op die mandjie en gaan deur die betalingsproses. Sodra die transaksie voltooi is, word die elektroniese dokument in jou profiel/rekening beskikbaar gestel sodat jy dit herhaaldelik kan aflaai en druk.
Loer gerus weer in.
LikeLike