Leesreekse » vlooi
Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Sondag, Februarie 1st, 2015 at 4:56 vm at 200 × 232
2 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.




Mar 20, 2021 @ 15:23:15
Ons wil graag die grootboeke van hierdie eerste reeks vir Graad 1 en 2 bestel en al die fases vir Graad 3.
Kan u asseblief vir ons help.Ons het ‘n lys gekry maar ons ken nie die boeke nie en ons wil graag he die hele grondslagfase moet die reeks gebruik.Graad 1 en 2 het ‘n paar van hierdie reeks boekies.
LikeLike
Mar 20, 2021 @ 16:33:05
Hallo, Yolanda 🙂
Ek het baie jare gelede van die boekies gesien, maar my geheue laat my in die steek. Kontak gerus laerskole in die Paarl (bv. Noord-Eind, Drakenstein, Courtrai, Laerskool Gimnasium) en hoor of hulle dit nog gebruik en watter boeke hulle vir elke graadvlak sou voorstel. Aanlyn winkels soos Loot verkoop die reekse, maar dalk het die skole ‘n direkte kontak wat die boeke goedkoper beskikbaar sal hê.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike