Goeie dag juffrou
Ek is opsoek na drukbare goedjies om my 5 jarige te leer lees en skryf. Waar kan ek so iets kry.
Kan U dalk help asb.
Baie dankie Angelique
Hallo, Angelique 😉
Jy kan idees hier op my blog kry. Tik gerus die woorde in die prentjie by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer ook na hierdie skakels:
Sep 01, 2016 @ 20:12:12
Goeie dag juffrou
Ek is opsoek na drukbare goedjies om my 5 jarige te leer lees en skryf. Waar kan ek so iets kry.
Kan U dalk help asb.
Baie dankie Angelique
Sep 02, 2016 @ 04:07:36
Hallo, Angelique 😉
Jy kan idees hier op my blog kry. Tik gerus die woorde in die prentjie by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer ook na hierdie skakels:
Jong lesers en nuwe boekies
ABC – uitspraak van klanke
ABC
ABC’s – skryf
syfers
robotkaarte
Belangrike dinge: Graad R en 1
Woorde met prente
Inkleurprente, aktiwiteite