Tuis

Drukbare bladsye (printables) » syfers met getalname

Klik op dokument hier onder


Posted on Vrydag, Januarie 25th, 2013 at 4:21 nm at 531 × 97

Antwoord  | Trackback URL  |

7 Kommentaar (+add yours?)

  1. Natasja's avatar Natasja
    Apr 11, 2013 @ 14:42:53

    Hi need some help please we are Afrikaans and my son is struggling with Maths like he would say 52 for 25 please help

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Apr 11, 2013 @ 19:06:53

      Middag, Natasja 😉 In Engels verwar die outjies dit minder, maar in Afrikaans “klink” die volgorde van die syfers dikwels deurmekaar. Gebruik flardkaarte om die syfers voor te stel. Dit is kaarte wat uit ene, tiene, honderde, ens. bestaan. Knip die getalle uit en as die syfer bv. 52 is, pak jy ‘n twee bo-op die 50 en sien “52”. 52 is ‘n 2 en ‘n 50 of ‘n 50 en ‘n 2. Doen dieselfe met 25. Die outjie kan dan só die waarde van die getalle sien. Kyk gerus of dit werk 😉 Loer hier na bladsy 127 vir ‘n flardkaart.

      Like

      Antwoord

  2. Rudi's avatar Rudi
    Nov 07, 2013 @ 13:51:35

    wat is getalname?

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Nov 09, 2013 @ 17:24:46

      😉 Getalname is die name van getalle of syfers…

      Like

      Antwoord

  3. leonie's avatar leonie
    Jan 23, 2014 @ 19:44:03

    Hi natasja maak asb seker dat jou kind nie dalk disleksie probleem het nie .dit is baie belangrik dat jy vroeg al sal oplettend wees vir di klein alledaagse foutjies soos syfers en letters omdraai,moet nie die selfde fout maak as wat ek gemaak het en dit af geskryf as klein foutjies,nou kon ons agter dat my kleinkind van 17 al die jare eindelik disleksie is.en ons kon soveel hartseer en drama gexpaar gewees het as ons dit vroeer op getel het

    Like

    Antwoord

  4. Mareitjie's avatar Mareitjie
    Nov 14, 2018 @ 08:05:28

    Ons seuntjie 7 skryf net soms van sy syfers verkeerd om (hy draai en dan merk juffrou dit verkeerd, hy is baie slim met wiskunde. hoe help ons hom?

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Nov 14, 2018 @ 15:41:47

      Hallo, Marietjie 🙂
      Die omkering het dikwels te make met die begrip van rigting. ‘n Mens kan die syfers hersien deur die getalle afsonderlik op sponsbordjies te trek (gebruik die stomp of skerp kant van ‘n potlood), plaas enige ou papier bo-oor en laat hom dit natrek met kryte. Kyk na oefeninge waar hy die ooreenkomste en verskille moet uitken of aandui. ‘n Mens kan hom ook daaraan herinner om na die kennisgewingsborde, ens. te loer – waar syfers dikwels voorkom (bv. die getallyn, getalblokke, kalenders, ens.) – sodat hy kan seker maak van die rigting.
      Ek hoop dit kan help.

      Like

      Antwoord

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.