Kopieregskending steelwerk
Oorspronklik werksvel deur Juffer – wederregtelik deur ander juffrou verkoop. Meld asseblief aan by
MyKlaskamer.com. Baie dankie.
Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp
Posted on Vrydag, Januarie 3rd, 2020 at 3:55 nm at 1429 × 773
You can skip to the end and leave a reply. |
2 Kommentaar (+add yours?)
Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.



Jan 10, 2023 @ 20:35:49
Goeie naand.
Ek wil asb weer of u die volgende graad 2 goedjies met d nuwe atp’s beskikbaar vir my het:
* English fal planning
* English fal assessment
Groete
Elizna
LikeLike
Jan 10, 2023 @ 21:30:06
Hallo, Elizna 🙂
As remediërende opvoeder stel ek beplanning volgens spesifieke uitvalle op, maar nie lesplanne vir ‘n klas nie.
Ek het idees vir Engelse lesse hier beskikbaar:
https://myklaskamer.com/2015/07/14/engels-vaslegging/ (Loer tot heel onder.)
Loer gerus ook hier:
https://myklaskamer.com/tag/basislyn/,
https://myklaskamer.com/tag/vraestelle/,
Daar is Graad 2 FAL basislyn assessering hier gelys: https://myklaskamer.com/tag/atp/.
Loer gerus ook na die Drukbare Bladsye-hofie hier bo en snuffel deur die skakels wat aan die regterkant van My Klaskamer gelys is of hier: https://www.teacharesources.com/seller/my-klaskamer-juffer-se-winkel/
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike