Tuis

padtekens en padveiligheid » pad2


Posted on Saterdag, Januarie 4th, 2014 at 1:23 nm at 406 × 577

Antwoord  | Trackback URL  |

4 Kommentaar (+add yours?)

  1. rika brits's avatar rika brits
    Aug 11, 2014 @ 16:56:02

    Ek het dringend hulp nodig oor n toespraak van padveiligheid vir my pop wat in gr 2 is. Ek het geen idee hoe en wat te skryf dat dit interessant is nie. Help asb hierdie mamma dringend!

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Aug 18, 2014 @ 02:25:44

      Hallo, Rika 😉 Ek het ongelukkig nie voltooide mondelinge nie. Jy kan egter na die inligting hierbo loer of tik gerus soekterme soos mondeling en redenaars by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. 😉 Ek hoop dit kan help.

      Like

      Antwoord

  2. Mariselle Horak's avatar Mariselle Horak
    Aug 18, 2015 @ 12:01:59

    Nog n mamma wat hulp nodig het met n toespraak vir haar gr 2 dogtertjie oor padveiligheid. Toespraak moet 8-10 sinne lankwees moet met inleiding klas Se aandag trek en nuwe taalontwikkeling kan toon dus groot mens woorde in toespraak he bv veiligheidsgordel. Moetuit inleiding, middel en einde bestaan ag help asb

    Like

    Antwoord

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.