Tuis

Afslag! » afslag


Posted on Vrydag, November 23rd, 2018 at 1:51 nm at 1131 × 236

You can skip to the end and leave a reply.  |

2 Kommentaar (+add yours?)

  1. Esther Loots's avatar Esther Loots
    Des 06, 2018 @ 09:19:28

    Help my asb met Temas volgens ATP 2019 vir graad R
    Baie dankie
    Esther Loots

    Like

    Antwoord

    • Juffer's avatar Juffer
      Des 06, 2018 @ 14:12:15

      Hallo. Ester 😉
      Ek werk nie lesbeplanning uit nie, maar het deur die jare wel velerlei les idees (temas, ens.) hier in My Klaskamer geplaas. Tik gerus soekterme soos “liggaam, gesonde mond, higiënie, oogsorg, ogies, grond, water, vrugte, somer, lente, herfs, winter, weer, beroepe, padveilig, vervoer, Suid-Afrika, beplan…ABC, ABC uitspraak, ABC skryf, potloodgreep, knip, vorms, syfers, handspier, robotkaart, liedjies, stories, rympies…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. Onderaan elke plasing, is gewoonlik voorstelle van soortgelyke idees.
      Onderrigplanne/ATPs wat ek tot dusver kon kry, is hier beskikbaar en meer formele beplanning (bv. die Graad R “kit”) is hier gelys.
      Ek hoop dit kan help.

      Like

      Antwoord

Laat 'n boodskap

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.