12 Desember 2017 11:34 vm
Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat. Dit is nie ‘n font nie.
Posted by Juffer
Kategorieë: flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad R, hulpmiddels, klaskamer, skrif
Sleutelwoorde: alfabet, letters, robotkaart, robotskrif, spikkelskrif
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.
Goeie dag!!
Baie dankie vir die wonderlike hulpmiddels. Kan iemand my dalk help met maklike Graad 2 leessrukke in Afrikaans? Ek hou by ‘n SID skool, skool en hardloop uit oulike leeslesse uit vir die leerders.
Baie dankie Maritha
On Wed, Dec 13, 2017 at 1:35 AM, © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: “Iemand het onlangs na items in ‘n spikkelskrif gesoek. > Hierdie is die werksvelle wat die robotkaarttipe skrif bevat 😉 ” >
LikeLike
By Maritha Trusler on 14 Desember 2017 at 8:20 vm
Hallo, Maritha 😉
Ek sal ‘n bietjie navrae rig. As ek reg onthou (boekies nie by my nie), het M.R. Publishers “Leer en Verstaan” A5-boekies op verskillende vlakke (Afrikaans/Engels/Zulu) beskikbaar. Dit is gewoonlik by winkels soos PNA beskikbaar.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
By Juffer on 14 Desember 2017 at 2:18 nm
Kolletjie skrif- Grondslagfase
LikeLike
By Charissa on 14 Desember 2017 at 12:54 nm
Hallo, Charissa 😉 Jy kan die rekenaarskrif hier aflaai.
LikeLike
By Juffer on 14 Desember 2017 at 2:01 nm