GOEIDAG EK IS N NA-SKOOL ONDERWYSERES. MET GR1 2 EN 3 LEDERS ONDER MY TOESIG. EK HET N PAAR LEERLINGE WAT GEWELDIG SUKKEL OM TE LEES, EN LETTERS TE KAN ONTHOU. SAL U OMGEE OM VIR MY VAN U KAARTE TE STUUR SODAT EK DIT OP MY KLASKAMER SE MUUR KAN OPSIT. EN IDEES HOE OM HULLE TE MOTIVEER, SODAT HULLE KAN KONSENTREËR OM DIT WAT HULLE LEES TE KAN ONTHOU. HOOP U KAN MY HELP ASB
Môre, Linda 😉
Jy kan die dokumente/muurprente onder die DRUKBARE BLADSYE gerus aflaai. Dit is gratis aflaaibaar en die outjies kan dit selfs vir jou inkleur.
Dan kan jy ook soekterme soos “abc uitspraak, skrif, skryf, klanke, dubbelklanke, lees, sigwoorde…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik om idees te kry vir leeshulp 😉
Goeie dag,
My dogtertjie sukkel om haar emosies uit te druk, ek is op soek na een van daardie Werksvelle, waar al die gesiggies op is met die woord wat die gevoel/gesiggies beskryf. Kan jy my asb help of net vir my kan se waar ek dit kan kry?
My dogter is in graad r en kan glad nie onthou hie lyk watter syfer. Ek is bekommerd siende dit al die begin van die 4de kwartaal is.
Wat kan ek doen om haar te help
Hallo, Luán 😉
Probeer gerus die syfer takies op die “Drukbare bladsye”, maar ook die idees hier en hier. Hou getalle baie visueel en skryf dit op stroke maskeerband om items te merk of soek en plak prente op groot velle papier: bv. 2 skoene, 1 tafel, 4 tandeborsels, 5 vingers, 10 tone, ens.
Ek hoop dit kan help 😉
Loer gerus na die uitspraak van klanke, sigwoorde, dubbelklanke, flitskaarte, ens. by die volgende skakels. Lees bekende stories (soos sprokiesverhale) in Afrikaans voor of wys die videos op YouTube. Loer gerus ook na die skakels na apps/toepassings hier onder. Ek het gratis toeps op Tiny Tap geskep wat die beste op ‘n tablet of slimfoon sal speel, bv. https://www.tinytap.com/activities/glpf/play/klanke-afrikaans. Die outjie sal hul kennis kan gebruik om die Afrikaanse toeps te probeer: https://www.tinytap.com/community/profile/remediering/.
Meer werksvelle, flitskaarte, ens. is hier beskikbaar:
Feb 23, 2013 @ 18:51:55

LikeLike
Feb 24, 2013 @ 08:10:43
Môre, Linda 😉
Jy kan die dokumente/muurprente onder die DRUKBARE BLADSYE gerus aflaai. Dit is gratis aflaaibaar en die outjies kan dit selfs vir jou inkleur.
Dan kan jy ook soekterme soos “abc uitspraak, skrif, skryf, klanke, dubbelklanke, lees, sigwoorde…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik om idees te kry vir leeshulp 😉
LikeLike
Feb 25, 2013 @ 10:27:33
Goeie dag,
My dogtertjie sukkel om haar emosies uit te druk, ek is op soek na een van daardie Werksvelle, waar al die gesiggies op is met die woord wat die gevoel/gesiggies beskryf. Kan jy my asb help of net vir my kan se waar ek dit kan kry?
LikeLike
Feb 25, 2013 @ 14:24:39
Middag, Judith 😉 Hierdie skakel</a> het verskillende gesigte en maniere om uitdrukking aan emosies te gee. Die waaier en “spraakborrel”-blaaie kan dalk in die kol wees.
Kinderwerf het ‘n oulike emosiewiel, Wietske het ‘n paar interessante artikels en hier is ‘n hele boekie. 😉
LikeLike
Okt 06, 2016 @ 22:03:46
My dogter is in graad r en kan glad nie onthou hie lyk watter syfer. Ek is bekommerd siende dit al die begin van die 4de kwartaal is.
Wat kan ek doen om haar te help
LikeLike
Okt 06, 2016 @ 23:57:37
Hallo, Luán 😉
Probeer gerus die syfer takies op die “Drukbare bladsye”, maar ook die idees hier en hier. Hou getalle baie visueel en skryf dit op stroke maskeerband om items te merk of soek en plak prente op groot velle papier: bv. 2 skoene, 1 tafel, 4 tandeborsels, 5 vingers, 10 tone, ens.
Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike
Jul 25, 2024 @ 21:25:49
Hulp met aanleer van Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 1
LikeLike
Jul 26, 2024 @ 20:24:21
Hallo, Sonja 🙂
Loer gerus na die uitspraak van klanke, sigwoorde, dubbelklanke, flitskaarte, ens. by die volgende skakels. Lees bekende stories (soos sprokiesverhale) in Afrikaans voor of wys die videos op YouTube. Loer gerus ook na die skakels na apps/toepassings hier onder. Ek het gratis toeps op Tiny Tap geskep wat die beste op ‘n tablet of slimfoon sal speel, bv. https://www.tinytap.com/activities/glpf/play/klanke-afrikaans. Die outjie sal hul kennis kan gebruik om die Afrikaanse toeps te probeer: https://www.tinytap.com/community/profile/remediering/.
Meer werksvelle, flitskaarte, ens. is hier beskikbaar:
Click to access alfabetprettake.pdf
https://myklaskamer.com/2015/02/22/ipad-apps-2/ en/of https://myklaskamer.com/2015/02/22/android-apps/
https://www.teacharesources.com/product/prente-woordeboekie/,
https://www.teacharesources.com/product/klanke-vir-die-jongspan-pakket/,
https://www.teacharesources.com/product/drukskrif-skrif-oefeninge/,
https://www.teacharesources.com/product/n-abc-woordeskatboek/,
https://www.teacharesources.com/product/woordeskat-vir-beginners/,
https://www.teacharesources.com/product/getalle-syfers/,
https://www.teacharesources.com/product/woorde/,
https://www.teacharesources.com/product/sigwoordprentjies/,
https://www.teacharesources.com/product/klanke-om-in-te-kleur-sounds-to-colour/,
https://www.teacharesources.com/product/alfabetpretboek/,
https://www.teacharesources.com/product/emosies-emotions/,
https://www.teacharesources.com/product/geslagsvorme-manlik-en-vroulik/
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike