Rekenaarwetenskapweek strek vanjaar van 3 – 9 Desember. Loer gerus na die Hour of Code webblad of Typing.com om rekenaar- en tikvaardighede op te skerp. Tik ook soekterme soos “toep, Google, e-boek…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
Laat 'n boodskap