
Dit is moeilik om te glo dat My Klaskamer reeds 16 jaar oud is. Baie dankie vir jou ondersteuning. Loer gerus weer in 😊
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
8 September 2024

Dit is moeilik om te glo dat My Klaskamer reeds 16 jaar oud is. Baie dankie vir jou ondersteuning. Loer gerus weer in 😊
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.

| Juffer oor November | |
| Corrie Groenenberg oor November | |
| Nericia Spannenberg oor e-Boeke en ander | |
| Juffer oor e-Boeke en ander | |
| An oor Verwysings | |
| Juffer oor Skakels na skole | |
| Rhona Pieters oor Skakels na skole | |
| Juffer oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Bornazel oor Drukbare bladsye (printables) | |
| Ruanda oor hersiening van klanke |
Sep 08, 2024 @ 06:41:11
Baie, baie, baie dankie dat jy jou tyd aan ons spandeer het en nog gaan. Geseënde jare vorentoe!
Nienkie
LikeLike
Sep 08, 2024 @ 14:57:55
Baie dankie, Nienkie 🥰 Dit beteken baie.
LikeLike
Sep 09, 2024 @ 07:59:01
Goeie môre juffrou.
My naam is Theo van Mural Maniac, ek is in die Kaap. Ek verf nie net mooi murals by baie skole nie, dis ook opvoedkundige en interaktief.
Ek dink dis ñ super great platform vir Onnies, maar ek sal graag wil weet van ñ soortgelyke platvorm, waar ek my dienste vir skole kan aanbied asb?
LikeLike
Sep 09, 2024 @ 12:48:38
Hallo, Theo 🙂
Ek het van jou kunswerk op Facebook gesien en dit is pragtig!
Probeer om van jou foto’s en voorbeelde op Facebook te ”boost” sodat dat dit as ‘n advertensie gedeel word. Dit is wat ek soms doen. Die manier van ”boost” het onlangs verander en ek moet nog die nuwe sisteem leer ken.
Alle voorspoed 🙂
LikeLike