Deel gerus met ander:
- Click to share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Jan 23, 2017 @ 15:01:19
Hallo. Ek wil net hoor of jy dalk asb enige idees het oor ouditiewe sluiting en watter oefeninge mens met ‘n Gr 1 leerder kan doen.
LikeLike
Jan 23, 2017 @ 15:19:10
Hallo, Diniellè 😉
Ek het enkele ouditiewe oefeninge, idees vir die uitspraak van klanke, identifisering, hersiening…b en d verwarring, rymwoorde, flitskaarte en sigwoorde.
Tik gerus ook soekterme soos “lees, komponente, tuis idees, self oefen, tuis oefen, klanke, dubbelklank, tweeklank, drieklank, knip, handspier, ogies, visuele, posisie, middellyn, spiertonus, potloodgreep, ABC skryf, skrif, skryf…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees. Soekterme soos “wiskunde huiswerk, woordsom, bewerkingsteken, meer en minder, voor en na, syfers, halveer, verdubbel…vorms, kleurwiel, kleur, Engels, leeslys, leesreeks, rympies, stories, liedjies, liggaam, gesonde mond…” gaan ook aan die begin van die jaar kan help.
LikeLike
Feb 21, 2017 @ 09:44:05
halo.. ekt iewers gelees van gr1 front nie seker of ek dit reg verstaan het nie.. kleinkind is in gr1 en ek probeer om haar mooi te help.. ek loer nou rond op jou web en sien baie oulike idees baie dankie ek waardeur dit
LikeLike
Feb 21, 2017 @ 14:10:18
Middag, Gina 😉
Die Graad 1-font is ‘n rekenaarskrif waarmee onderwysers werksvelle opstel. Daar is verskeie inskrywings hier op my blog wat aandag aan die lettervorming skenk. Tik gerus soekterme soos “ABC Skryf, skrif, skryf, potloodgreep, linkshanding, knip, syfer, tuis idees, vorms, wiskunde huiswerk, meer en minder, voor en na, bewerkingsteken, woordsom, patrone, robotkaart, ABC uitspraak, flits, sigwoord, lees, nuwe leser, Graad R, Graad 1…Engels…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie skrywes en drukbare idees. Ek hoop dit kan help 😉
LikeLike