Die ouer kinders bespreek en ondersoek meer as net die liggaam. Hiermee dan ‘n verskeidenheid hulpmiddels vir die bespreking van die skelet.
Drukbare prente
- skedel
- rug/werwels
- volle skelet
- volle skelet
- skelet rame
- skeletmatjies – bou die skelet met klei
- voorbladprent
- proporsies/verhoudings
- idees vir lesse
- nog idees
Vaslegging:
- Maak ‘n skelet
- uit papierborde
- met behulp van oorstokkies
- Bou die skelet (aanlyn)
- Aanlynwerk
- Skeletliedjie (Engels)
Feb 09, 2019 @ 15:54:41
Wys nie hoe om dit te maak
LikeLike
Feb 09, 2019 @ 17:30:13
Klik gerus op die skakels 😉
LikeLike