Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp



































Jun 26, 2015 @ 20:13:37
Lekker vakansie vir jou ook!
LikeLike
Jun 28, 2015 @ 17:44:26
Goeiedag! [?]
Ek wil graag hoor waar ek muurplakkate van kry van lopendeskrif – letters en die verbindings. Iemand het vir my gewys wat sy gekry het, maar dis sonder lyne. Ek soek graag die met lyne, sodat die leerders presies kan sien hoe dit in die lyne gevorm word – veral die hoofletter J en Z. By my vorige skool het ek gehad, maar die nuwe skool waar ek nou is, het nie daarvan nie.
Dankie vir altyd interessante artikels en idees!
Groete Mary-Ann
On Fri, Jun 26, 2015 at 4:04 AM, My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: “”
LikeLike
Jul 02, 2015 @ 17:02:26
Middag, Mary-Ann 😉 Loer gerus hier en ook hier vir sulke muurprente.
LikeLike
Jul 05, 2015 @ 13:27:42
Middag en dankie vir ‘n wonderlike blad vir onderwyseresse! Ek is opsoek na mooi kommentare vir rapporte by die algemene opmerkings. Kyk ek dit iewers mis?
Dankie
Elmarie
LikeLike
Jul 07, 2015 @ 18:59:10
Karen mag dalk kan help: crausek@gmail.com 😉
LikeLike