Vanjaar vier ons Pay it Forward dag op die 28ste April. Is daar iemand in jou gemeenskap wat kan baatvind by ‘n klein of groot gebaar? Help iemand as ‘n klas, ‘n gesin of doen dit selfs anoniem. Dit hoef nie finansiële implikasies te hê en deur bv. papiere op te tel, onkruid uit te trek, ‘n boodskappie te skryf, gaan jy beslis iemand anders se dag opkikker.
Apr 14, 2016 @ 13:31:08
Hi daar Ek wil graag uitvind oor ou Conquesta vraestelle vir vir my Graad 2 kind. Ek het laas jaar gekoop by hul, en sal dit gladly deel met jul….. om so dalk op Website te sit (aangesien ek ook nou vra vir vraestelle) Graad 1 – ek het Wiskunde 2013 & 2014 Afrikaanse Taal 2013 & 2014 English 2 2014 Persoonlike en Sosiale Welsyn & Liggaamlike Optvoeding (LV1) 2014 Skeppende Kunste & Aanvangskennis (LV2) 2014
Hoor graag van jul
Baie dankie
Sandra Thomas
LikeLike
Apr 15, 2016 @ 19:19:54
Baie dankie, Sandra 😉 Ek vermoed dat ek egter nie herverspreiding van die betaalde produkte kan doen nie. Ek het ‘n skakel na ou Conquesta voorbeelde – indien dit sou kon help.
LikeLike