
Deel gerus met ander:
- Share on X(Dit maak in 'n nuwe venster oop) X
- Share on Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Facebook
- Email a link to a friend(Dit maak in 'n nuwe venster oop) E-pos
- Share on Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Pinterest
- Druk(Dit maak in 'n nuwe venster oop) Druk
- Share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop) WhatsApp


































Mei 10, 2021 @ 16:26:37
Kan iemand my dalk help met ‘n TV advertensie oor kos vir Graad 2 wat hulle moet voordra
LikeLike
Mei 10, 2021 @ 22:38:13
Hallo, Tanya 🙂
Wys dalk ‘n paar advertensies soos die ou TV Bar advertensie en bespreek alles wat die advertensie interessant maak (bv. die musiek, die beskrywings, die stemtoon, ritmiese spraak, ens.) en laat die outjie dan ‘n kossoort kies om te adverteer. Wat kan jy sê om iemand in die produk te interesseer?
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike
Mei 11, 2021 @ 07:56:25
Baie baie dankie
LikeLike
Mei 11, 2021 @ 13:21:47
Dis ‘n plesier 🙂
LikeLike