




Winnie the Pooh dag word op die outeur, AA Milne, se verjaarsdag gevier: die 18de Januarie. Luister gerus na ‘n luisterboek, kyk ‘n storie, kleur prente in of lees ‘n Winnie boek.

Skrifdag word elders op die 23ste Januarie gevier. Oefen gerus hoe om patrone te trek, hoe om ‘n goeie potloodgreep te hê of hoe om afsonderlike letters (lopende skrif, drukskrif) en syfers te vorm. Loer gerus na idees in verband met fynspier of handspier ontwikkeling. Meer idees is hier aan die regterkant (onder die verkorte inhoudsopgawe) gelys.

Op die 28ste vier ons Lego dag. Soek gerus na al die blokkies in jou kas en speel soveel as wat jy wil.





































Jan 10, 2025 @ 15:37:28
Baie dankie.
On Tue, Dec 31, 2024 at 1:12 AM © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n
LikeLike
Jan 15, 2025 @ 10:26:19
Baie dankie vir jullle ook.
LikeLike