Making Sense of Senses in the Classroom:
‘n Werkswinkel vir opvoeders, ouers en betrokkenes. Die dag sal fokus op sensoriese integrasie en sensoriese probleemareas. Die opvoeder sal idees kry om die “out of sync” leerder te akkomodeer in die klas. As jy met Grondslagfase-kinders werk – sal hierdie inligting beslis handig te pas kom.
Aangebied deur arbeidsterapeute van die ET AL Terapie- en Leersentrum
Datum: 20 Augustus 2011 (08:00 – 13:00)
Waar? Somerset-Wes
Koste: R150 (sluit uitdeelstukke en ‘n eetdingetjie in)
Kontak ASAP: 021 852 0845 / etal@webafrica.co.za
Aug 10, 2011 @ 08:48:20
Sjoe dit klink wonderlike en die prys is goed. As jy ooit so n werkswinkel in KZN aanbied laat weet asseblief.
LikeLike
Aug 10, 2011 @ 20:24:14
Hallo, Irene 😉 Ongelukkig is ek nie so slim soos arbeidsterapeute nie, maar as iemand so ‘n werkswinkel wil aanbied, sal ek beslis adverteer 😉
LikeLike