This slideshow requires JavaScript.
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Mei 12, 2014 @ 08:42:25
Goeie more
Kan jy my dalk help met inligting asb
Watse stappe kan mens volg om n graadR juf te word as jy nie jou matriek het nie ,
baie dankie
Belinda Rossouw
LikeLike
Mei 15, 2014 @ 20:24:13
Gits, Belinda 😉 Ek is nie seker of jy ‘n matriek- of ‘n soortgelyke sertifikaat moet kry voor jy kan aansoek kan doen om by ‘n universiteit te studeer nie. Kontak gerus die naaste universiteit met ‘n Fakulteit van Onderwys en vra hulle watter vereistes hulle verkies. Ek vermoed dat dit matriek – met spesifieke vakkeuses – sal wees. Daarna volg die meeste studente die B.Ed. Grondslagfase kursus (Graad R – 3).
LikeLike
Sep 12, 2014 @ 18:52:21
Hallo!
Waar kan ek die departementele werksboeke vir graad 1 aflaai?
Ek hoop julle kan my help!
Waardeer dit baie.
Groete,
Anelia
LikeLike
Des 14, 2014 @ 00:33:25
Hallo, Anelia 😉 Loer gerus hier aan die regterkant na die lysie skakels. As jy die pyltjie oor die woorde hou, sal die graadvlak en verdere besonderhede verskyn. Daar is skakels vir JNA, CNX, Vraestel, Wiskunde en Werkboek – wat ook Graad 1-werk dek.
LikeLike
Nov 19, 2018 @ 11:52:19
Hi. Kan ons dalk 2016 en 2017 se vraestelle ook kry asb. Groete Ankia
LikeLike
Nov 19, 2018 @ 14:01:06
Hallo, Ankia 😉
Daar is enkele 2016-/2017-vraestelle hier beskikbaar. Gratis Grondslagfase assesserings is egter bitter skaars. Loer gerus 😉
LikeLike