Maak kompos vir die skooltuin op die skoolgrond deur die kinders bewus te maak van herwinning. Plaas twee (of meer) dromme plek-plek op die skoolgrond sodat die kinders met die projek kan help. Lamineer Drom etikette of verf die dromme om hiermee te help.
- Hark die herfsblarebymekaar.
- Maak die skool se geute skoon en gebruik die verrottende slik.
- Versamel
- Koffiereste (gebruik)
- Papier en gebruikte papierprodukte
- Papierhouers, karton (gebruik/skoon)
- Oorskietkos (veral skille, stronke, broodkorsies, ens.)
- Servette
Woorde