Versorging:
Die volgende voorstelle is deur die jare gevind – ook aanlyn.
- Was deeglik met warm water en ‘n sagte lap of spons en dan…
- As jy met bordkryt skryf
- Witbord
- Witbordsproei/skoonmaakmiddel
- Wit tandepasta
- Gel Handwasmiddel (Hand Sanitizer)
- Wit Asyn – verdun met water indien verkies
- Haarsproei, Sproeibare Kookolies, Q20 of ‘n Sproeibare Antibakteriële skoonmaakmiddel
- Klam Lappies (wipes)
- Haal permanente veselpen (koki) af deur met ‘n witbordveselpen bo-oor te skryf/skribbel.
- Coke werk om beide skoon te maak.
- Trek lyne op ‘n swart-/groenbord:
- met ‘n wit, permanente veselpen of ‘n wit verfpen – wat ‘n mens by skryfbehoefte of kunswinkels kan aanskaf.
- Probeer ook dun/smal lynlint of -band – wat soos ‘n lang plakker geplak kan word.
- Doop of week bordkryt in suikerwater.
- Plak maskeerband in stroke (met ‘n dun spasie tussen-in) en verf te smal gapings met verf (bordkryt- of muurverf).
- Op ‘n wit bord, kan jy lyne met ‘n dun permanente veselpen trek.
*Ou bordskrifriglyne (Sketse, ens.)
Aug 08, 2016 @ 13:08:19
Geniet jou blad vreeslik. Baie oorspronklike idees. Ek hou vir Graad 2’s skool en is tans besig met lopende skrif. Het iemand nie meer die stories wat jy saam met die letters aan die kinders vertel wat dit vir hulle maklik maak om die lettervorming te onthou nie? Sal dit vreeslik waardeer.
LikeLike
Aug 08, 2016 @ 15:18:04
Middag, Anri 😉
Ek het eenvoudige idees vir die patrone, drukskrif en lopende skrif oefeninge. Ek sal ‘n bietjie moet dink. 😉
LikeLike