Spellys
Augustus 17, 2016
Juffer
afrikaans
kompetisie, spellys, Spelwoorde, WOW
Die WOW Spellyste word deur die Universiteit van Stellenbosch op gestel. Dit is op ‘n uitdagingsvlak.
2019
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
EFAL
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
2018
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
- Gr 6 EFAL
- Gr 7 EFAL
- Gr 8 EFAL
- Gr 9 EFAL
2017
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
2016
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
2015
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
2014
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
- Graad 8
- Graad 9
- Graad 10
Tik gerus soekterme soos “e klink soos i, kappie, meervoud, verkleinwoord, f en v, woordeinde, b en d, omkering, rym, Engels, dubbelklank, tweeklank, drieklank, klanksamevloeiing, klanke, hersien, sigwoord, flits” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir eenvoudige spelwyses en idees.
Woordfamilies met prente
‘n Paar Engelse opsies:
Spelling Bee (Beginners)
Word per grade
Like this:
Like Loading...
Related
Aug 17, 2016 @ 18:24:54
Hallo het jy asb vir my engelse lyste ook?
Get Outlook for Android
LikeLike
Aug 17, 2016 @ 18:44:59
Hallo, Lourin 😉 Die WOW-fees is deel van die Woordfees – wat ‘n Afrikaanse kunstefees is. Sover ek kan sien, het hulle slegs ‘n Afrikaanse spelkompetisie. Ek sal egter aanhou soek 😉
LikeLike
Aug 18, 2016 @ 12:36:41
Sjoe, dis baie oulik â dankie! Jy het nie dalk iets soortgelyk vir Engels nie?
Groete
[cid:image001.jpg@01D1F94B.99BA93A0]
LikeLike
Aug 18, 2016 @ 14:44:02
Middag, Rina 😉 WOW is deel van die Afrikaanse Woordfees. Ek sal bly soek vir Engelse spellyste.
LikeLike
Nov 23, 2016 @ 04:24:56
Ek sal ook belangstel indien daar ‘n Engelse Spellys beskikbaar is
LikeLike
Nov 23, 2016 @ 14:08:06
Middag, Maretha 😉
Die WOW-fees is vir Afrikaanse leerders begin, maar daar is Engelse lyste onderaan die skrywe beskikbaar. 😉
Ek het Engelse en Afrikaanse spellyste volgens rymgroepe of woordfamilies opgestel. Dit sal ideaal vir die Grondslagfase wees.
LikeLike
Jan 25, 2017 @ 22:46:18
Dagse. Ek is opsoek na graad 1 tot 7 se WOW Spellyste vir 2017
LikeLike
Jan 26, 2017 @ 06:04:34
Hallo, Isabel 😉 Sodra ek inligting kry, sal ek dit plaas 😉
LikeLike
Feb 23, 2017 @ 12:03:24
More. Jy het nie dalk al lyste beskikbaar in Engels vir FAL nie? Graad 1 tot 6.
LikeLike
Feb 23, 2017 @ 14:08:58
Middag, Anel 😉 Ek het ongelukkig net die skakels onderaan hierdie skrywe en dan verskeie spel-aspekte (volgens phonics). Tik gerus soekterme soos “tricky blends, vowel blend, words, vocabulary…” by die soekblokkie op Teacha in of loer deur die verskillende dokumente se ekstra prente. Ek hoop dit kan help.
LikeLike