Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie. Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies.
- Laai temaprentjies vir jou voorskoolse klas af en kyk ook na die ander opsies.
- Verjaarsdagkaarte (Afrikaans / Engels)
- Stel jouself bekend
- Liggaamsdele – ideaal vir die Grondslagfase en vir kinders wat die Afrikaanse woordeskat moet aanleer.
- Flash Cards
- vorms (eenvoudige vorms om na te trek – met name) en ‘n pakket
- Klaskamerriglyne (reëls) en Riglyne vir die toiletroetine
- Maak jou eie kalender [kalenderwoorde, 1-31-syfers]
- Tik die besonderhede op ‘n skoon Word-dokument en druk dit op voorblaaie van jou keuse [90 opsies vir die kinders se boeke en sowat 30 opsies vir die opvoeders]
Voorspoed met die week en loer gerus weer in 😉
* soekterme soos:
- verjaarsdag,
- eerste dag,
- potloodgreep,
- handspier,
- perseptuele,
- knip,
- ABC skryf,
- skrif,
- skryf,
- ABC uitspraak,
- dubbelklank,
- tweeklank,
- drieklank,
- klanksamevloeiing,
- klanke,
- hersien,
- ABC,
- Engels,
- Bybel,
- breuke,
- hoe laat is dit,
- geld,
- wiskunde huiswerk,
- woordsom,
- veelvoude,
- maaltafels,
- uitdeel,
- deling,
- mondeling,
- redenaars,
- lees,
- nuwe leser,
- flits,
- sigwoord,
- tuis idees,
- omkering,
- oefen self,
- woordeinde,
- hulpmiddels,
- studiemetodes



































Woorde